Agri-Uur 2 September Chantelle Erwee Zoetis

Loading player...
Zoetis se Clarifide protefeulje van genomiese toetse waardevol vir suiwelboere

Die multinasionale dieregesondheidsonderneming, Zoetis, se Clarifide-portefeulje van genomiese toetse vir suiweldiere is van groot belang . Dit kan 'n ondersteunende rol speel en produsente in staat te stel om diere met 'n verhoogde gehalte vir 'n verskeidenheid eienskappe baie vroeg in die dier se leeftyd te identifiseer. So sê tegniese bestuurder van Zoetis, Chantelle Erwee, wat sê die portefeulje van die genomiese toetse sluit die basiese Clarifide en die Clarifide Plus toetse in. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat...
2 Sep 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min