Agri-Uur 2 September Danie Odendaal

Loading player...
Tree voorkomend op teen longontseking in skaapkuddes

Bloutong, is 'n insekoorgedraade siekte wat baie probleme veroorsaak in skaapkuddes. Daarom moet boere nou voorkomend optree met inentings daarvoor. Dr. Danie Odendaal, direkteur van Veearts Netwerk, sê ander siektes wat kan voorkom dié tyd van die jaar is nie seisoenaal verwant nie, maar die inenting vir Bloutong is wel seisoenaal verwant. Daar is egter jaarliks steeds produsente wat nie hul kant bring in terme van die aanmelding van siektes nie. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Odendaal gepraat....
2 Sep 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min