Agri-Uur 27 Augustus Elsie Marais

Loading player...
Sakeman buite gevaar na skietery op sy kleinhoewe in Potchefstroom
Dit gaan "wonderbaarlik" goed met die 54-jarige André Marais, 'n sakeman van Potchefstroom, wat láát Dinsdagmiddag op sy kleinhoewe in die Muiskraal-gebied by dié stad herhaaldelik geskiet is. André is steeds in die hoësorgeenheid in 'n plaaslike hospitaal. Sy vrou Elsie, sê sy dokter is tevrede met sy vordering en hy is vir nou buite gevaar. Volgens die polisie is André tien keer in albei bene geskiet, nadat drie mans laatmiddag die Marais se tuinwerker by sy huis, wat nie ver van sy werkgewer se huis geleë is nie, oorval en vasgebind het. Een van die mans was gewapen. Elsie sê sy en André het by die huis aangekom en opgemerk dat hulle hond in die rigting van hul tuinwerker se huis geblaf het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Elsie gepraat...
27 Aug 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min