Agri-Uur 20 Augustus Maryna Galow

Loading player...
Wynbedryf werk nou aan 'n rampherstelplan #Covid19
Die horlosie kan nie teruggedraai word nie met betrekking tot die skade wat berokken is aan die wynbedryf weens die regering se Covid-19-verbod op die handel van drank. Die skade is aangerig en daar word nou vorentoe gekyk word in 'n poging om die stukke op te tel en die bedryf op te bou. Dít is volgens Maryna Galow, kommunikasiebestuurder van Wines of South Africa, nadat die drankverbod intussen deur die regering opgehef is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Galow gepraat...
20 Aug 2020 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min