Rosynebedryf gaan van krag-tot-krag tydens #Covid19

Loading player...
Ekonomieë oor die wêreld heen lei steeds swaar onder die Covid-19-pandemie. Daar is egter goeie nuus uit die Noord-Kaap, wat die grootste rosynproduserende gebied in die land is. Dié bedryf gaan van krag-tot-krag met 'n toename in die vraag na dié heerlike gedroogte druiwe oor die wêreld heen. Ferdie Botha, algemene bestuurder van Raisens SA, sê tydens dié tydperk het verskepingsvolume op 'n jaar-tot-jaar grondslag na die plaaslike bedryf se grootste internasionale markte, 'n toename getoon. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
16 Aug 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min