God het altyd die oplossing

Loading player...
As jy weet 'n uitdagende tydperk lê vir jou voor, dan kan jy jouself voorberei; maar wat as onverwagte onheil jou tref soos bv. #COVID19, finansiële krisis, of skielike dood? Wat doen 'n kind van God dan? Ons is nie gevrywaar van tragedie nie - maar tragedie vang nie jou God onkant nie. Lynette Beer bemoedig jou vanoggend; kry die familie bymekaar, laat weet jou vriende & luister na 'n boodskap van geloof, hoop, en liefde
22 Apr 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Rou verdwyn nie sommer net nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Rou verdwyn nie sommer net nie” uit 2 Sam 21
15 Oct 5 min

Help sonder 'n steek

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Help sonder ‘n steek” uit Jeremia 38
8 Oct 4 min

Soms is dit bietjie jou beurt

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Soms is dit bietjie jou beurt” uit 1 Kon 19.
24 Sep 5 min

Jy is nie foutief nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jy is nie foutief nie” uit Psalm 139.
17 Sep 5 min