Die duiwel is 'n virus

Loading player...
Virusse soos COVID-19 en die duiwel het 'n hele paar eienskappe in gemeen; soos bv. dat albei onsigbaar is en jou vul met vrees & onsekerheid. Hoe bou jy immuniteit op teen so 'n vyand? Lynette Beer het vir jou antwoorde & inspirasie!
20 May 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Gee jou dag die beste begin

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Gee jou dag die beste begin” uit Matt 6:33
25 Jun 5 min

Die geheim van egtheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die geheim van egtheid” uit Kol 3:23.
18 Jun 5 min

Jou plek is nogsteeds oop

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou plek is nogsteeds oop” uit Lukas 15 oor die velore seun.
11 Jun 5 min

Jou gebrokenheid is nie die einde nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou gebrokenheid is nie die einde nie” uit 2 Kor 4:7
4 Jun 5 min

God weet

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God weet” uit Ps 59:9
28 May 4 min