Verheug jou in ander se sukses

Loading player...
As daar nou een ding is wat kan maak dat mens jou rigting byster raak, is dit hierdie tema. Lynette Beer - Seeds of Inspiration bemoedig jou vanoggend om te fokus op God se roeping in jou lewe en om saam ander bly te wees as God se guns op hulle lewe is
1 Jul 2020 Afrikaans South Africa Christianity · Relationships

Other recent episodes

Gee jou dag die beste begin

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Gee jou dag die beste begin” uit Matt 6:33
25 Jun 5 min

Die geheim van egtheid

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Die geheim van egtheid” uit Kol 3:23.
18 Jun 5 min

Jou plek is nogsteeds oop

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou plek is nogsteeds oop” uit Lukas 15 oor die velore seun.
11 Jun 5 min

Jou gebrokenheid is nie die einde nie

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “Jou gebrokenheid is nie die einde nie” uit 2 Kor 4:7
4 Jun 5 min

God weet

Motiveringsspreker, teoloog en verhoudingsspesialis, Lynette Beer, gesels oor haar tema: “God weet” uit Ps 59:9
28 May 4 min