
#8 Briekaandraai - Episode 8
Daar is konsternasie in Kolwyntjie, want die befoeterde redakteur Otto Marais se wegneemslaai is nie gereed nie. Wanneer hy opdaag, dreig hy boonop vir Dottie en Slaptjip met die gesondheidsowerhede… wat katastrofiese gevolge vir hulle kan hê.