Agri Uur 14 Julie Danie Jacobs

Loading player...
Brand du Toit, voorsitter van Agri Namakwaland praat oor boere se blydskap oor die afgelope naweek se reën. Daarmee saam tref nog 'n koufront die binneland vandeesweek wat boere steeds hoopvol maak vir nog reën wat verligting kan bring in die droogtegeteisterde gebiede.
13 Jul 2020 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min