
Vandeesweek in die program "Die boer en die reg" word daar gefokus op misdaadtonele en die bewaring daarvan Ep 7
Loading player...
In vanoggend se regsprogram, "Die boer en die reg" , word daar grootliks gefokus op misdaadtonele, die bewaring van getuienis en georganiseerde misdaad. In deel 1 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor die dikwels onsuksesvolle vervolgings van landbouverwante misdaad, grootliks as gevolg van misdaadtonele wat versteur was, en bewyse wat verlore gegaan het.





