Hans-Jurie Moolman bespreek vandag die belangrikheid van ‘n goeie testament

--:--
Hans-Jurie Moolman, ‘n bekende in regskringe, bespreek vandag die belangrikheid van ‘n goeie testament. Hy verduidelik die probleme en gevolge wanneer iemand geen testament het nie. Indien daar geen testament bestaan nie, kan bates na erfgename verdeel word, maar dikwels met onbillike gevolge. Sekerheid kan egter geskep word deur die minimum vereistes waaraan ‘n regsgeldige testament moet voldoen. Moolman verduidelik ook die vereistes van ‘n geldige testament, onder andere dat erfgename nie self mag teken as getuies nie
5 Jul 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Nasionale Jongafslaerskompetisie

Pieter Möller berig oor die Nasionale Jongafslaerskompetisie wat regoor Suid-Afrika gehou word en eerskomende Maandag die eerste streekrondte by Bloemskou. .
25 Apr 11PM 1 min

Veeskool onderwerpe

Pieter Möller gesels oor van die onderwerpe wat verlede jaar tydens die Veeskool, waaroor onlangs berig is, bespreek is. Dit vorm deel van vanjaar se byeenkoms wat in Oktober in Sentraal Suid-Afrika plaasvind.
24 Apr 1PM 1 min

Rooivleisnuus uit Brittanje en die VSA

Pieter Möller berig oor internasionale rooivleis nuus uit Brittanje en die VSA met die jongste jaarlikse produksiesyfers wat onlangs bekendgemaak is.
22 Apr 2AM 1 min