Agri-Uur 29 Junie Luan van der Walt Graan SA

Loading player...
SA kan steeds 'n rekord mielie-oes lewer ondanks uitdagings

'n Goeie mielie-oes word steeds verwag ondanks die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) se jongste afwaartse aanpassing vir die verwagte kommersiële oes. Die NOK het verlede week die vyfde produksieskatting vir somergraangewasse bekendgestel. Die grootte van die verwagte mielie-oes is 0,48% minder as die vorige skatting van 15,589 miljoen ton. Luan van der Walt, 'n landbou-ekonoom van Graan SA (GSA), meen dit staan egter nie in Suid-Afrika se pad. Die tweede grootste mielie-oes in die land se geskiedenis, gaan na verwagting steeds gelewer word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat....
28 Jun 2020 3PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min