Gesinsplase is die antwoord eerder as onvolhoubare regeringsprojekte

Loading player...
Groot bedrae geld word in die Vrystaat aan regeringsprojekte, wat steeds nie volhoubaar is nie, bestee. Dit is volgens Roy Jankielsohn, DA-lid en leier van die amptelike opposisie in die Vrystaatse Wetgewer, wat meen die DA gaan steeds voort om beweerde korrupsie met betrekking tot die Vrede-suiwelprojek deur middel van die korrekte kanale uit te wys. Hy sê honderde miljoene rande is bestee aan hierdie tipe projekte, maar in sy mening het die agtente wat dié projekte moes begin, eerder daarby gebaat. Volgens Jankielsohn is gesinsplase eerder as dié projekte, 'n goeie roete om te volg. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
24 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min