Own It - Vernon Barnard [Deel 1 van 4]

Loading player...
Vernon Barnard wie die hele land se harte gesteel het met sy sang gedurende die eerste seisoen van The Voice SA gesels op Own It met Cyril Viljoen en deel ook raad vir enige iemand wat dalk vandag met Glukoom gediagnoseer word.
11 Jun 2020 1PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min