NWK: Goeie beplanning van groot belang ná goeie oeste

Loading player...
Die landboubesigheid, NWK, moedig produsente en gemeenskappe aan om goed te beplan noudat goeie graanoeste verwag word. Theo Rabe, hoof uitvoerende beampte van NWK, sê boere in Noordwes, waar dié landboubesigheid diep wortels het, is baie geseënd en dankbaar ten opsigte van die goeie oeste wat gelewer word, veral nadat die voortslepende droogte in gedeeltes van dié provinsie boere op hul knieë gedwing het. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Rabe gepraat..
10 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min