Tjoepie Groenewald praat oor interessante, tegniese verbintenisse in die landbousektor.

--:--
Tjoepie Groenewald is ‘n sosiale media kundige in die landbousektor wat vandag praat oor die konsep van “connectivity”. Hy verduidelik wat is, volgens hom, die belangrike eienskappe van tegnologie op ‘n plaas wat sogenaamd “met mekaar praat”. Veiligheidsaspekte en genoeg data om toerusting soos kameras en radios te kan bestuur, is belangrik. Hy verduidelik ook die tegniek van “oor lang afstande kommunikeer”. Groenewald gee ‘n paar voorbeelde van netwerke wat ook as hulpmiddels gebruik kan word, soos byvoorbeeld water in krippe meet, ens. Volgens Groenewald is dit belangrik om te bepaal hoe pas die tegnologie in jou waardetoevoegings kapasiteit en koste-aspek op die plaas.
4 Jun 2020 11PM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Skaap boeredag buite Prieska

Pieter Möller berig oor die gewilde Skaap boeredag buite Prieska op 2 Mei en vertel ook wie die bekendes is wat daar gaan optree.
19 Apr 2AM 1 min

Bloemskou Suiwelprodukkompetisie 2024

Pieter Möller berig oor die gewilde Bloemskou Suiwelprodukkompetisie wat eersdaags in Bloemfontein aangebied word en groot belangstelling ontvang het met 'n toename van 35% op verlede jaar se inskrywings.
15 Apr 12AM 1 min