Diereproteïene sal altyd daar waar, maar gee plantproteïene 'n kans

Loading player...
Die produksie van diereproteïene vorm 'n groot deel van die Suid-Afrikaanse ekonomie, maar daar is bestaande geleenthede wat oorweeg kan word in terme van alternatiewe plantproteïene. Chris Potgieter, hoof van privaat-kliënte sekuriteite by Old Mutual Wealth, sê dié alternatiewe proteïene, wat plant-ekstrak en gefermenteerde proteïene insluitm is nie 'n nuwe verskynsel in die wêreld nie. Hy sê in terme daarvan beskik die wêreld, insluitende Suid-Afrika, oor die nodige insig en daarom is daar gulde geleenthede uit 'n beleggers, en produksie oogpunt vir dié alternatiewe proteïene. Dit is in sy mening binne Suid-Afrika se bereik, maar die geleenthede moet net raakgesien word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Potgieter gepraat...
2 Jun 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min