Engen en Agri SA vat hande om landbougemeenskappe in droogtegeteisterde dele te ondersteun

Loading player...
Droogtetoestande in 'n groot deel van die land eis steeds sy tol op landbougemeenskappe. Dit is veral die westelike deel van die land wat steeds deur die voortslepende droogte geraak word. Andrea Campher, Agri Sa se ramprisko-bestuurder, sê juis daarom het Engen met Agri SA ooreengekom om deur produkverkope 'n bydrae te lewer tot dié organisasie se droogtehulpfonds. Die ooreenkoms sluit in dat vir elke liter olie wat deelnemende Engen-ondernemings oor die land heen verkoop sal R1 tot Agri SA se Droogtehulpfonds bygedra word. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met Campher gepraat...
19 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min