)#Covid19: APAC verwelkom sekere toegewings in wyn- en veilingsbedrywe

Loading player...
Die wyn asook die veilingbedryf het goeie nuus te midde van die Covid-19-pandemie ontvang. Daar kan nou voortgegaan word met die uitvoer van gebottelde wyn en veilings van lewende hawe kan weer, as deel van die Covid-19-regulasies in vlak-4 van die nasionale grendelstaat, plaasvind. Francois Knowles, registrateur van die Landbouproduk-agenteraad, APAC, sê daar kan voortgegaan word met dié bedrywighede, maar dit kan slegs geskied onder streng voorwaardes, wat in dié regulasies gestipuleer word. OFM-nuus se Christal-Lize Mulelr het met hom gepraat...
10 May 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min