VKB moedig graanskenkings aan te midde van Covid-19-pandemie

Loading player...
Die VKB-groep ondersteun die Landbousakekamer, Agbiz, se inisiatief om armoede te midde van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te verlig. Dit kom nadat Agbiz 'n beroep op die hele landbouwaardektting gedoen het om uit te reik aan behoeftige gemeenskappe waar daar ernstige voedseltekorte voorkom. Koos Janse van Rensburg, besturende direkteur, van dié groep, sê boere, inset- en graanverskaffers asook meulens kan bydraes in die vorm van graan of selfs geldelike skenkings maak. Hy sê dit is absoluut 'n vrywille projek. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
28 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min