Covid19: Rooivleisprys daal, maar daar is ligpunte vir bedryf

Loading player...
Daar is te midde van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika 'n drastiese daling in die prys van rooivleis. Dit kan toegeskryf word aan skommelinge in die mark in terme van verskaffing. Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie, RPO, sê daar bestaan egter hoop dat dié situasie weer sal herstel, maar voorspellingsm dat die land se ekonomie met 6% kan inkrimp, moet in berekening gebring word. Dit gaan beslis 'n impak op alle produkte hê. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat...
26 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min