Country Bird Holdings verskaf hoender aan behoeftige gemeenskappe tydens #Covid19

Loading player...
Country Bird Holdings reik uit na behoeftige gemeenskappe, tydens die nasionale inperkingstydperk wat in in werking gestel is om die verspreiding van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te verhoed. Marthinus Stander, die uitvoerende hoof, sê Country Bird Holdings is die hoofwerknemer in gemeenskappe, waar al drie sy aanlegte geleë is. Dié maatskappy ondersteun daarom mense,want sy werknemers kom uit daardie gemeenskappe. Hy sê Country Bird Holdings skenk hoender aan behoeftige gemeenskappy by sy aanlegte by Hartbeesfontein, Mahikeng en Botshabelo, naby Bloemfontein. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met hom gepraat.
20 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min