DA wil selfgemaakte gesondheidsmaskers aan landbougemeenskappe verskaf

Loading player...
Die DA beoog nou om gesondheidsmaskers aan gemeenskappe in die landboubedryf en in landelike gebiede te verskaf. Die DA se skaduminister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, Annette Steyn, sê dié projekte sal soortgelyk wees aan geskenkpakkies met onder meer kruideniersware , wat aan gemeenskappe in droogtegeteisterde provinsies, geskenk is. OFM-nuus se Christal-Lize Muller het met haar gepraat...
13 Apr 2020 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Yara Mila kan help daarmee!

Insetkostes is baie hoog en die kosteknyptang druk. Die groot vraag is hoe verseker produsente koste- en hulpbron effektiwiteit, wanneer dit kom by plantvoeding? Isabel van Tonder gesels met Petro Genede, Kommersiele bestuurder van Yara Suid-Afrika, in die noorde, om meer uit te vind van die Yara Mila produk.
8 Oct 11PM 3 min