In die finale deel van die gesprek tussen professor Andries Raath en Isabel van Tonder, word daar oor georganiseerde misdaad gesels, en die suksesvolle vervolging van georganiseerde misdaadsindikate.
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor misdaadtonele, prosedures indien 'n eis teen die SAPD ingestel word, en vereistes wat gestel word sodat getuienis in spesifiek veediefstalle, behoue kan bly.
In vanoggend se regsprogram, "Die boer en die reg" , word daar grootliks gefokus op misdaadtonele, die bewaring van getuienis en georganiseerde misdaad. In deel 1 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle oor die dikwels onsuksesvolle vervolgings van landbouverwante misdaad, grootliks as gevolg…
In die finale deel van die gesprek tussen professor Andries Raath en Isabel van Tonder,word daar oor die verskillende identifikasie metodes gesels. Die vraag word ook gevra of die voorgestelde regulasies 'n verbetering op bestaande stelsels is, ingevolge die wet op diereverbetering en naspoorbaarheid, van diere en rooivleisprodukte?
In deel 2 van die gesprek tussen Isabel van Tonder en professor Andries Raath, gesels hulle verder oor Artikel 19, die duidelike onderskeid wat daar tussen diere-identifikasie, diere verbetering en naspoorbaarheid getref moet word, en brandmerke.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.