#SlatDieSport 16 Januarie 2020

Morné Steyn is terug by die Bulle en hy het 'n draai kom maak om bietjie oor sy loopbaan hoogtepunte te gesels en ook wat hy beplan vorentoe met sy loopbaan. Derek Alberts het ook via Skype by Ruben Delmage en Arnold Geerdts aangesluit regstreeks vanaf die Dakar. Luister gerus weer hier na die #PodCast.