Gerrie Pretorius ná vyf jaar terug met nuwe album

--:--
Gerrie Pretorius het onlangs in Maroela Media se ateljee kom kuier en meer vertel oor sy jongste album 'Jou hart is weer myne', asook die reise van die 'Leef jou reis' televisiereeks wat hom deesdae so besig hou.
20 Dec 2019 Afrikaans South Africa News · Kids & Family

Other recent episodes