2014: NB-Fees, 15 Mar Digtersparadys

NB-Fees 2014US Woordfees  |  Afrikaans
Met TT Cloete, Adam Small, Wilma Stockenström en Hennie Nortjé: Kom luister saam na baie spesiale voorlesings uit hul jongste bundels deur drie van die grootste digters in Afrikaans: Hierdie mens –Wilma Stockenström; Klawerjas– Adam Small, en Karnaval en lent– TT Cloete. Hennie Nortjé sluit by hulle aan met In die skadu van soveel bome,sy dubbelbekroonde debuutbundel. ’n Hoogtepunt op die feesprogram!
Loading player...