Louis Esterhuizen – Die afwesigheid van berge
--:--
Francois Smith gesels met Louis Esterhuizen oor sy heel persoonlike, maar baie aktuele digbundel. Die drie uitgesponne gedigte wat die kern van dié bundel vorm, slaan die leser met die een kragtige golf van poëtiese besinning na die ander. Dit is die spreker se reis onderweg na die dood –die gedagtevlugte, die
besinnings, die fantasieë waartoe die bewussyn geskok word. ’n Ander faset van die feestema.
besinnings, die fantasieë waartoe die bewussyn geskok word. ’n Ander faset van die feestema.