Joan Hambidge – Meditasies
--:--
Uitgewer Etienne Bloemhof gesels met die bekende literêre figuur Joan Hambidge oor haar jongste digbundel,
Meditasies,’n ryk geskakeerde bundel wat ’n beduidende bydrae tot die breë Afrikaanse digterlike leksikon lewer. Humor en satire tree dikwels op die voorgrond, en so ookbesonder skerp herinneringe. Haar bundel Visums by verstekis in 2012 met die ATKV-prys vir poësie bekroon