Own It Episode 30: Irene Fischer

Loading player...
Vanaand op Own It! Voormalige OFM-omproete Irene Fischer deel ‘n belangrike boodskap vir padgebruikers… Onthou, as jy ‘n vraag vir enige van ons ‘Own It’ gassprekers het, kan jy dit per e-pos stuur na ownit@ofm.co.za. Volgende Donderdag is voormalige Mej Dowe SA, Vicki Fourie, weer aan die beurt.
22 Nov 2019 2AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Oppiestoep se Tiende Seisoen: Reeks vol stories en nostalgia

Luister na Lyntjie Jaars in ’n opwindende gesprek oor Seisoen 10, vermaak, traág en herinneringe van tien jaar Oppiestoep. Kry insig oor nuwe storievertellers, terugblikke en die nuut vergesel deur die Oppiestoep Orkes. Slaan af Vrydag 27 Februarie 18:30 op kykNET (DStv-kanaal 144).
25 Feb 12PM 8 min