Wiele2Wiele gesels oor Hyundai se Tucson Sport

Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor Hyundai se Tuscon Sport wat hou van wiele-tol, praat met Nicol Louw waar hy in ‘n koeëlvaste voertuig sit, raak lus vir ‘n avontuur saam met die manne van Ironman 4x4 en Bentley Motorsport se Paul Williams onthou sy kinderdae toe hy renne by Kyalami gekyk het en vandag is hy die Direkteur vir Motorsport.