Wiele2Wiele plaas motorsport en veldwedrenaksie op die spyskaart
--:--
Hierdie week het Wiele2Wiele ʼn motorsportgeur en gesels die egpaar Carl en Jeanette Kritzinger oor die ‘Kyalami 9 Hour’ wat terug kom ná 37 jaar. Die Kritzingers bespreek ook al die veldwedrenaksie uit verskillende uithoeke van die aarde – van Marokko tot in die Kalahari.