Wat sê jy? - Omvattende Seksuele Opvoeding

Adv. Nadene Badenhorst van Freedom of Religion South Africa (FORSA) en Ryan Smit van Cause for Justice gesels met Anton Brink oor die Departement van Onderwys se beoogde implementering van die Omvattende Seksuele Opvoeding (Comprehensive sexual education) kurrikulum.
Loading player...