‘n Paar gedagtes van Jacques Basson
--:--
Ek was bietjie “baie” stil die afgelope paar weke en wou net vinnig inloer en jou vertel waarmee ek besig bv.
- hoe ek geld maak;
- ‘n nuwe besigheid genaamd CommWealth;
- ‘n Landbou Potgooi wat in wording is;
- ‘n nuwe potgooi onderhoud struktuur en produksie proses;
- help Hannon produkte aanlyn verkoop en;
- ‘n paar Japanese wyshede vir ‘n ekstra huppel in jou knuppel!