OFM Nights - Pietie Beyers gesels met Enriko Klopper oor sy nuwe rolprent, Skemerson.

Loading player...
Skemerson is vir Pietie ’n baie persoonlike storie omdat dit deur ware gebeurtenisse geïnspireer is. Hoewel dit nie sy storie is nie, was sy persoonlike ervaring met OCD (obsessief-kompulsiewe steuring) die dryfveer waarom hy die draaiboek wou skryf en die rolprent wou maak.
29 Apr 2019 4PM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Van Karoo-stilte tot Japanse neon: ’n wêreld van kontraste op Leef Jou Reis

In hierdie splinternuwe seisoen neem Gerrie Pretorius kykers op ’n sielryke reis deur die uiterstes van die aardbol van die historiese mysteries van Roemenië en Transilvanië, deur die kulinêre en spirituele dieptes van Japan, na die prag van Noorweë en terug na die hartjie van die Karoo. Dit is nie…
8 Apr 1PM 9 min