DIE VEREVROU
--:--
Jan van Tonder, in gesprek met Nélleke de Jager
Aangebied deur Human & Rousseau
Liora word op ’n volstruisplaas in Algerië groot. Van kleins af bring sy tyd deur
in haar tante se pluimery, ’n magiese omgewing waar volstruisvere omskep word in kostuums. Maar onrus bou op in Algerië, en eindelik word sy en haar familie gedwing om landuit te vlug. Ná jare in Parys kom Liora in die Klein-Karoo aan, op soek na haar oom Moshe. Haar lewe word opnuut omgedop en weer, nes in haar jeug, lê daar ’n grens voor haar wat sy moet oor. Die welkome nuwe roman van die skrywer van Roepman.