REBELLIE EN VERSET
--:--
Met: Connie Palmen, Adrian “Diff” van Wyk en Valda Jansen
Moontlik gemaak deur die Kaapse Forum vir Neerlandistiek en SASNEV
Die grande dame van Nederlandse letterkunde Connie Palmen debatteer met plaaslike skrywers Valda Jansen en Adrian “Diff” van Wyk oor die jeug, rebellie en verset: Behoort dit net aan die jeug? Hoe sien die paneel die gevestigde orde? Hoe kom húlle in hulle skryfwerk in opstand? Dié forumgesprek dien as lusmakertjie voor die jaarlikse, feestelike SASNEV- verwelkomingsborrel ter viering van die nou verhouding tussen Afrikaans en Nederlands. Karin Benjamin lei die gesprek.