Is jy dalk 'n NARSIS?

--:--
Sielkundige Melani vd Bergh gesels oor simptome, oorsake en behandeling van narsisme

#MedicalMonday op #OFMNights
16 Oct 2018 4AM English South Africa Leisure · Music

Other recent episodes

Wanda Banda kom kuier en vertel my meer oor Kate in Plan B op kykNET

Plan B vertel die verhaal van ’n man met ’n militêre agtergrond, Ivan Malan, en sy vennoot, Paul Schmidt, wat ’n bendebaas beroof en die Vlammemeisie steel – ’n skildery deur die meesterskilder Vermeer wat €30 miljoen werd is. Plan B is sonder twyfel ’n dramareeks enig in sy soort.
10 Apr 1PM 7 min