#SlatDieSport 30 Augustus 2018

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het bietjie met Bernardus vd Spuy gesels oor 'n sport bediening waarby hulle betrokke is en ook met Danie Cornelius van Tuks Atletiek en Magda Lourens - Voorsitter van die Down Sindroom vereniging van SA oor die Down Sindroom Atletiekdag wat by Tuks Atletiek plaasvind Saterdag 1 September. Luister weer hier na die #PodCast
30 Aug 2018 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min