#SlatDieSport

--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het regstreeks vanaf Trademarx at Loftus uitgesaai en gesels met Ina Chomper, streekbestuurder van CHOC en Shanil Mangaroo oor die wedstryd tussen
Die Bulle en WP op Sondag 1 Oktober 2017. John Hartslief – besigheidsbestuurder van die Global League het ook kom inloer om ons meer oor die toernooi te vertel!
Ander sportsoorte bespreek: Nuus op Golf front, Tennis, Pro 14 Rugby, Curriebeker en ook die toetse wat opkom.
27 Sep 2017 Afrikaans South Africa Sports

Other recent episodes

#SlatdieSport

Slat die Sport 4 April. Die uitvoerende hoof van die Titans, Jacques Faul, het kom kuier in die ateljee.
4 Apr 42 min

SlatdieSport

#SlatdieSport gesels met die rugbyjoernalis Hannes Nienaber en die Protea krieketspeler, Anneke Bosch
28 Mar 31 min