22 Aug Lindie Strydom Inspirasie

Die oomblik wat ons lewens, gesondheid, verhoudings of finansies onder druk is, het ons gewoonlik ‘n veg of vlug reaksie, maar vir een of ander rede reageer die gemeentes in Masedonië anders. “The pressure triggered something totally unexpected: an outpouring of pure and generous gifts! They gave offerings of whatever they could – far more than they could afford – pleading for the privilege of helping out in die relief of poor Christians.” (2 Cor.8 – Message)
Loading player...