#SlatDieSport
--:--
Ruben Delmage en Arnold Geerdts het gisteraand met Bakkie Botha en Zanne Pienaar gesels oor bietjie Rugby en Netbal asook die Zando Tshwane 10’s wat plaasvind
25 en 26 Augustus 2017 by die Harlequins Rugby klub in Pretoria. Daar was bietjie sport analise en ’n hele lot bog daarby.
25 en 26 Augustus 2017 by die Harlequins Rugby klub in Pretoria. Daar was bietjie sport analise en ’n hele lot bog daarby.