Treurgrond
--:--
Na heftige openbare reaksie op Treurgrond – 20 jaar van plaasaanvalle is besluit om dié boek by te werk. Met treffende kunswerke van Pauline Gutter, gedigte en nuwe navorsing oor die hel van plaasaanvalle, word Treurgrond ʼn boekmonument ter ere van die slagoffers. Die bekende Dirk Hermann is aan die woord.