11 Mar NIE-RASSIGHEID: ‘N LEWENDE KADAWER?

Met: Max du Preez, Bill Nasson en Albert Grundlingh (gespreksleier) Max du Preez en Bill Nasson, een van Suid-Afrika se voorste geskiedkundiges, soek antwoorde op die vrae: Wat het geword van die wekroep in die stormag- tige 1980’s vir ’n nie-rassige Suid-Afrika? Bestaan dit hoegenaamd nog?
Loading player...