
Terug na die toekoms: Steinhoff Segment 25
--:--
Ons dink Steinhoff is nie te duur as ’n aandeel nie, en ons glo daar’s ’n baie interessante groei-strategie wat aandeelhouers behoort te sien oor die volgende paar jaar - Rynhardt Roodt, portefeuljebestuurder by Investec Batebestuur.