Immergewilde kinderkarakters: ʼn Nostalgiese kuier met Bennie Boekwurm en maats
--:--
Aangebied deur NB-Uitgewers
:
Karakters soos Bennie Boekwurm, Liewe Heksie, Haas Das, Karel Kraai en Sarel Seemonster is volksbesit en bly geliefd. Louise Smit, Hannes van Wyk en Margrit Meyer-Rödenbeck gesels oor die sukses van ʼn Liewe Heksie-pantomime, die nostalgie van dié kinderkarakters en hoe om hulle lewend en vars te hou. Vir grootmense.