Koos Kombuis: Ver in die wêreld, sushi!

Aangebied deur Penguin Random House:
Stommiteite van politici, irrasionele vrese van Afrikaners wat nog in die laer skuil, die sensitiewe ego’s van plaaslike musikante – Koos Kombuis se humorsin, eerlikheid en meevoerende styl maak Ver in die wêreld, sushi! ʼn móét-lees vir elkeen van sy bewonderaars. Hy praat met Dana Snyman oor sy jongste rubrieke.