![](https://static.iono.fm/files/p67/logo_2668_20191028_164115_600.jpg)
Die naweë van die Anglo-Boereoorlog en die rol van die Kaapse Rebelle
--:--
Aangebied deur die Anglo-Boereoorlog Monument:
Dorothea van Zyl gesels met Bertus Steenkamp en Fransjohan Pretorius oor die naweë van die Anglo-Boereoorlog op die psige van Afrikaners, en die rol wat die Kaapse Rebelle gespeel het. Argitek Andries Domburg praat ook oor die die Anglo-Boereoorlog monument by Laborie in die Paarl.