Lien Botha: Wonderboom
--:--
Aangebied deur Queillerie, ʼn druknaam van NB-Uitgewers:
Lien Botha is ’n kunstenaar-fotograaf wat bekend is om haar talle nasionale en internasionale tentoonstellings. Haar debuutroman, Wonderboom, speel af in ’n postapokaliptiese Suid-Afrika en is deur resensente beskryf as een van die belowendste en opwindendste debute in ’n lang tyd. Saartjie Botha gesels met die skrywer.